GLO IN GOD

Jesus gee in Johannes 14:1 vir ons ‘n teenmiddel om te gebruik teen alle dinge wat ons bang maak en ons ontstel – glo in God. Verlede Woensdag was As-Woensdag. As jy aan ‘n denominasie behoort wat Lent hou (observe), dan weet jy dat dit die begin van die...