Die Bybel is vol verhale oor mense by wie ons geloofslesse kan leer. In Mattheus 9 lees ons van ‘n paar mense wat deur Jesus genees is. Vandag gaan ons na drie van hulle kyk, want by elkeen leer ons iets anders oor geloof. DIE VERLAMDE MAN. Sommer aan...
Geloof
JOU GELOOF: WAT JY MOET WEET
Geloof is een van die belangrikste aspekte van ‘n Christen se lewe. Dié artikel leer jou wat geloof is, waar jy dit kry en hoe jy dit vrystel. In Hebreërs 11:6 lees ons: “Sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want wie tot God nader, moet glo...
IS JOU HOOP OP GOD, DIE BRON VAN HOOP?
Daar is baie dinge waarop mense hulle hoop plaas. Maar God alleen kan ware hoop gee, want Hy is die bron van hoop. Is jou hoop op God? Ons het almal hoop nodig. Sonder hoop stort die wêreld rondom ons in duie en ons sien geen toekoms of enige...
GOD SIEN JOU, MOENIE BANG WEES NIE
God sien jou en Hy hoor jou. Hy het elke oomblik van elke dag Sy oë op jou. Hy weet wat in jou lewe aangaan en wil jou bystaan en help. Watter probleme het jy op hierdie oomblik? Dalk is die inperking jou grootste probleem, want jy sukkel om...
GELOOF EN GEHOORSAAMHEID
God verwag geloof en gehoorsaamheid van ons. Ons moet sensitief wees vir Sy stem deur Bybel te lees en te bid en gehoorsaam wanneer Hy vir ons ‘n opdrag gee. Ek is besig om ‘n boek met die naam, Take It By Force deur Judy Jacobs te lees. Dit...





