As jy vir gelowiges vra waarmee hulle sukkel wanneer hulle tyd met God spandeer, dan is baie se antwoord dat gebed nogal vir hulle ‘n struikelblok is. Maar dit hoef nie ‘n probleem te wees nie, want daar is verskeie metodes wat ‘n mens kan gebruik om jou te...
Gebed
HULP VIR JOU GEBEDSLEWE
‘n Mens se gebedslewe is een van die belangrikste aspekte van jou geestelike lewe. Hier is ‘n paar dinge wat jou kan help wanneer jy bid. ‘n Ryk man het besluit om vir sy seun ‘n jaarlikse toelaag te gee. Hy het die seun belowe dat hy elke jaar,...
DIE BYBEL EN GEBED.
Die Bybel en gebed kan hand aan hand loop wanneer jy die dag nie woorde het om te bid nie. Hier is hoe jy dit doen. As jy vir ‘n kind van God vra of hy of sy graag wil bid, sal omtrent almal vir jou ‘Ja’ sê. Ons...
GEBEDE VIR JOU VERHOUDINGS
Om vir jou geliefdes te bid is een manier om mekaar te dien. Dis ook ‘n manier om liefde aan iemand te bewys, selfs al weet die persoon nie jy bid vir hom of haar nie. Vandag gaan ons kyk na ‘n paar gebede vir jou verhoudings. Gebruk hierdie...
GEBEDE OM TE BID VIR JOU KIND
Maak ‘n punt daarvan om elke dag te bid vir jou kind. Hier is ‘n paar idees van dinge waarvoor jy kan bid. In Psalm 127:3-5 lees ons: “Kyk, seuns is ‘n erfdeel wat van die Here kom; die vrug van die moederskoot is ‘n beloning. Soos pyle in...



