My stiltetyd met die Here het oor die jare heen verander. Wat eers ‘n vaste roetine was wat ek getrou gevolg het, het later ‘n meer vloeiende, persoonlike ontmoeting met die Here geword. Dis vir my belangrik om ruimte te laat vir groei, leiding van die Heilige Gees en...
HOE LYK ‘N GESPREK MET DIE HERE?
Jy het seker al gehoor dat gebed ‘n gesprek met die Here is. Dis iets wat Christene nogal dikwels sê. En dit klink eenvoudig… totdat jy tyd met die Here spandeer en wonder of jy dit reg doen. Want wat beteken dit nou eintlik – ‘n gesprek met die...
HOE OM DIE HERE TE SOEK
Leer hoe om die Here te soek in ‘n wêreld vol afleidings, sodat jy ‘n diep en intieme verhouding met Hom kan hê. Het jy al gevoel dat jy heeltyd besig is, maar geestelik eintlik so ‘n bietie leeg is? Jou dag gaan verby in ‘n warrelwind van al...
VOLG: ‘N STILTETYD-METODE
Leer hoe om jou stiltetyd te verdiep met die VOLG stiltetyd-metode. Hierdie eenvoudige Bybelstudieproses help jou om God se Woord self te ontdek en toe te pas in jou lewe. As jy al bietjie navorsing gedoen het oor wat jy alles in jou stiltetyd kan doen, sal jy weet...
WAT Sê DIE BYBEL OOR GEBED?
Wat sê die Bybel oor gebed? Ontdek hoe gebed ‘n kragtige hulpmiddel is vir ‘n intieme verhouding met God, om Sy wil te soek en Sy vrede te ervaar. Ons besef dit nie altyd nie, maar gebed is een van die kragtigste hulpmiddele wat ons as gelowiges het. Dis...





