Ontdek die krag van gebed in Filippense 4:6-7. Leer hoe om jou bekommernisse vir God te gee en Sy vrede, wat alle begrip oortref, te ervaar. In Filippense 4:6-7 lees ons: “Moet oor niks bekommerd wees nie, maar maak in alles julle versoeke deur gebed en smeking met danksegging...
STILTETYD: HOE OM ‘N BYBELLEESPLAN TE GEBRUIK
Leer hoe om ‘n Bybelleesplan te gebruik om jou geestelike groei te verdiep en jou leeservaring te verbeter. Jy het verseker al agtergekom dat die Bybel ‘n dik boek is. Daar is 39 boeke in die Ou Testament en 27 in die Nuwe Testament, wat dit altesaam 66 boeke...
LEEF STADIGER IN ‘N GEJAAGDE WêRELD
Voel dit soms vir jou ook asof die lewe een groot gejaag is? Die wêreld beweeg vinnig. Verandering op verskeie gebiede gebeur vinnig. Daar word van ons verwag om meer en meer te doen en om dit reg te kry, moet mens al hoe vinniger beweeg en dinge al...
SPANDEER TYD MET GOD IN 2025
Gebruik hierdie wenke om jou te help om in 2025 die gewoonte aan te leer om elke dag tyd met God te spandeer. As jy soos ek is, dan het jy iewers aan die einde van 2024 ‘n bietjie teruggekyk na hoe jou jaar verloop het en watter dinge...
GODDELIKE WYSHEID EN ONS PLANNE
Ons het Goddelike wysheid nodig wanneer ons planne maak vir die nuwe jaar, want ons kan God se leiding vertrou. Ons lewens is vol planne – groot drome, klein doelwitte, en alles tussenin. Veral so aan die begin van ‘n nuwe jaar, word ons nog meer daaraan herinner. Tog...





