God se Woord is Sy wil. Om God se Woord te bid, is dus om volgens Sy wil te bid. Gebruik Psalms, beloftes, opdragte en nog meer om God se Woord te bid. In 1 Johannes 5:14-15 lees ons ‘n wonderlike belofte van die Here. “En nou kan ons met vrymoedigheid na God gaan, omdat […]
woord
EIENSKAPPE VAN ‘N DISSIPEL
Die Bybel leer vir ons spesifieke eienskappe van iemand wat ‘n dissipel van Jesus is. Is hierdie eienskappe deel van jou lewe? In Mattheus 28:18-20 lees ons ‘n baie belangrike opdrag van Jesus. Hierdie opdrag is gegee net voor Hy opgevaar het na die hemel, so dit is een van die laaste dinge wat Hy […]
