JESUS: DIE WEG, WAARHEID EN LEWE

Jesus sê vir hom: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.” Het jy al ooit verdwaal? Meeste mense het seker al op en of ander stadium so iets oorgekom. Dit kan ‘n mens nogal benoud maak, veral as die plek waar jy verdwaal […]

GOD WEET ALLES VAN JOU AF

God weet alles van jou en my. Dit maak nie saak wat in ons lewens aangaan nie, God weet daarvan. Hy sien ons en staan gereed om hulp te gee wanneer ons daarvoor vra. Ons het ‘n program op twee van ons rekenaars met die naam Team Viewer. Hierdie program maak dit moontlik om van […]

IN DIE BEGIN WAS DIE WOORD DAAR…

In die begin was die Woord, Jesus, reeds daar. Lees saam met my wat ons alles uit Johannes 1 kan leer oor ons Verlosser. Die eerste 18 verse van die eerste hoofstuk van Johannes vertel vir ons die wonderlikste waarhede oor Jesus. “In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, […]