God voorsien. Dit maak nie saak wat ons nodig het nie, Hy is altyd daar en bereid om te gee wat ons nodig het. Ons sien dit sommer in die heel eerste boek van die Bybel. Na Adam en Eva sonde gedoen het, is dit God wat vir hulle klere voorsien. Genesis 3:21: Die Here […]
vertroue
VYF LESSE UIT HISKIA SE LEWE
GEHOORSAAMHEID EN GELOOF
Gehoorsaamheid en geloof is twee belangrike dinge wat deel van elke gelowige se lewe moet wees. Daar is altyd ‘n baie goeie rede vir God se opdragte, en ons moet Hom genoeg vertrou dat ons kies om gehoorsaam te wees. In Numeri 20 lees ons dat die Israeliete in die Sinwoestyn aangekom het. Daar was […]
