IN DIE BEGIN WAS DIE WOORD DAAR…

In die begin was die Woord, Jesus, reeds daar. Lees saam met my wat ons alles uit Johannes 1 kan leer oor ons Verlosser. Die eerste 18 verse van die eerste hoofstuk van Johannes vertel vir ons die wonderlikste waarhede oor Jesus. “In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, […]

14 VERSE OOR DIE BLOED VAN CHRISTUS

Die bloed van Christus reinig ons van alle sonde. Deur geloof in Hom kan ons nou met God in ‘n verhouding staan en as verloste mense leef. NET DEUR JESUS. Jesaja 53:5: “Oor óns oortredings is hy deurboor, oor óns sondes is hy verbrysel; die straf wat vir ons vrede moes bring, was op hom, […]

VERSE OOR DIE HEILIGE GEES

God het die Heilige Gees gestuur om in ons as Sy kinders te woon, om ons te leer, te help en by te staan. Die volgende verse verduidelik wat die Gees alles vir ons doen. GAWES VAN DIE GEES. Handelinge 2:4: “Almal is met die Heilige Gees vervul en hulle het in ander tale begin […]

5 GESKENKE WAT GOD GEE.

God het vir ons verskeie geskenke gegee toe ons tot geloof in Hom gekom het: Jesus, die Heilige Gees en die Woord is drie van hulle. As ek vir jou vra om vir my die grootste of beste of wonderlikste geskenke wat jy nog ooit ontvang het, op te noem, wat sal jou antwood wees? […]

VERSE VRYDAG: 21 VERSE OOR JESUS

Vandag is Goeie Vrydag. Onder normale omstandighede, sou ons almal vanoggend iewers in ‘n kerkgebou saam met ons gesinne en vriende gesit het. Ons sou geluister het na ‘n boodskap oor Jesus, oor Sy kruisiging, en alles wat dit vir ons beteken. Ongelukkig is omstandighede nie nou normaal nie. Niemand van ons gaan hierdie jaar […]