DIE NAAM VAN JESUS

In Efesiërs 6 lees ons van die wapenrusting van God. Die gedeelte begin deur vir ons te sê ons moet ons sterkte in die Here en Sy krag kry. Dan moedig dit ons aan om God se volle wapenrusting aan te trek. Hierdie is ‘n geestelike wapenrusting, want ons stryd is nie teen mense, teen […]

JESUS – DIE PERFEKTE GESKENK

Daar word gesê dat die perfekte geskenk aan drie maatstawwe voldoen. In dié artikel kyk ons hoe Jesus aan al drie voldoen en dus die perfekte geskenk is. Wanneer jy dink aan Kersfees, waaraan dink jy? Party mense sou sê die kersboom en liggies, die geskenke, die lekker kos en die saamwees met jou geliefdes. […]

12 DINGE WAT DIE BYBEL DOEN

As jy sukkel om elke dag jou Bybel te lees, dan vertrou ek dat hierdie artikel oor twaalf dinge wat die Bybel doen in die lewe van ‘n gelowige, jou gaan inspireer om elke dag tyd te maak om dit te lees. DIE WAARDE VAN DIE WOORD. Ek lees nou die dag dat baie gelowiges […]