Oral in die Bybel, selfs in die Ou Testament, lees ons wie Jesus vir ons is. Hier is net ‘n paar van die Name van Jesus, wat ons in die Bybel kry. Ek stel voor dat jy elke vers in konteks gaan lees. As jy lus is, kan jy sommer ‘n mini-Bybelstudie oor hierdie Name […]
Verlosser
BYBELVERSE OOR VERGIFNIS VAN SONDE
Sommige mense sukkel om te aanvaar dat God hulle sondes vergewe het. As jy daarmee sukkel, lees hierdie Bybelverse oor vergifnis van sonde en laat God jou van Sy genade oortuig. Het jy al dinge in jou lewe gedoen waaroor jy spyt was? Ons almal het. Sommige van hierdie dinge is sommer net dom dinge […]
JESUS: DIE OPSTANDING EN DIE LEWE
12 BYBELVERSE VIR KERSFEES
Hierdie 12 Bybelverse vir Kersfees sal jou help om jou oë op Jesus te rig vir hierdie feesseisoen wat voorlê. Vrydag herdenk ons die geboorte van ons Here Jesus. Regdeur die Bybel, van Genesis tot Openbaring, lees ons van Jesus. Daar is profesieë oor Sy eerste koms. Dan is daar ook profesieë oor die dag […]
JOHANNES 3: JESUS EN NIKODEMUS
In Johannes 3 lees ons Jesus se gesprek met Nikodemus. Daar is sommer ‘n hele klomp waarhede wat ons daaruit kan leer. Johannes 3 is seker een van die bekendste gedeeltes in die Bybel. Selfs sommige mense wat niks van die Bybel af weet nie, weet wat staan in Johannes 3:16. Johannes 3:1-21 vertel die […]
