Leer hoe om jou stiltetyd te verdiep met die VOLG stiltetyd-metode. Hierdie eenvoudige Bybelstudieproses help jou om God se Woord self te ontdek en toe te pas in jou lewe. As jy al bietjie navorsing gedoen het oor wat jy alles in jou stiltetyd kan doen, sal jy weet daar is sommer baie dinge wat […]
skryf die woord
WAT OM IN JOU STILTETYD TE DOEN
BYBELVERSE OOR GOD DIE VADER
MY DAAGLIKSE STILTETYD-ROETINE
GRATIS HULPMIDDELE VIR JOU STILTETYD
Om God se Woord te ken is van groot belang vir elke gelowige. Hier is ‘n paar gratis hulpmiddele vir jou stiltetyd om jou te help met jou tyd in die Woord. Die “American Banking Association” het ‘n interessante manier om hulle bankpersoneel te leer hoe om vervalste geld uit te ken. Hulle word voorsien […]
