Elkeen van ons het al dae beleef waar ons regtig bewus was daarvan dat ons die Here nodig het in ons lewens. Dit gebeur wanneer ons bang is of onseker is oor die toekoms en wat voor ons lê. Dit gebeur wanneer ons deur moeilike tye gaan of wanneer ons nie weet wat om volgende […]
skryf die woord
VOLG-VRAAG: WAT LEER DIE GEDEELTE MY OOR GOD?
DIE VOLG-METODE: ONDERSOEK DIE TEKS
HOE OM ‘N WEEK LANK OOR EEN BYBELVERS NA TE DINK
MAAK STILTETYD DEEL VAN JOU GEESTELIKE DISSIPLINES
Ons het twee weke gelede begin met ‘n reeks geselsies oor geestelike dissiplines. Geestelike dissiplines is eenvoudige gewoontes wat Christene al vir eeue lank gebruik om hulle te help om tyd met die Here te spandeer, Sy stem te hoor en hulle harte oop te maak sodat Hy in hulle kan werk om hulle meer […]
