Later in hierdie week is dit Hemelvaart. Dan onthou ons dat Jesus opgevaar het na die hemel, waar Hy sit aan God se regterhand vanwaar Hy vir ons intree. Daar is sommer ‘n hele komp verse in die Bybel oor Jesus se hemelvaart. Meeste is in die Nuwe Testament, maar ek het selfs een in […]
oorwinning
OM SONDE TE OORWIN
LEWE IN OORWINNING DEUR JESUS
Jesus het gesterf om van diegene wat in Hom glo, meer as oorwinnaars te maak. Lewe in oorwinning deur jou geloof in Jesus Christus. GOD BELOWE OORWINNING. Jesaja 54:17: “Geen wapen wat gesmee word om jou aan te val, sal iets uitrig nie; elkeen wat vals teen jou getuig, sal gestraf word. Dit is hoe […]
VERSE VRYDAG: 19 VERSE OM JOU TE BEMOEDIG EN TROOS
6 STAPPE OM ‘N LEWENSSTORM TE OORWIN
Almal beleef een of ander tyd ‘n lewensstorm. Wanneer ‘n storm weer jou kant toe kom, gebruik hierdie ses stappe om as oorwinnaar uit die stryd te tree! Het jy al “Casting Crowns” se ‘n lied, “Praise You in the storm” gehoor? Dit gaan daaroor dat kinders van God Hom altyd kan prys, selfs wanneer […]