Die storie word vertel van iemand wat op ‘n dag vir ‘n bekende prediker gevra het: “Wat is die wonderlikste ding wat God se Woord jou geleer het? ” Die prediker het begin sing: “”Jesus min my, salig lot, ek weet dit uit die Woord van God!” God het ons lief! Daar is so baie […]
liefde
DIE VRUG VAN DIE GEES – ‘N OORDENKING
STREEF NA – WAT DIE BYBEL Sê
JOU LIEFDESTAAL – GOD PRAAT DIT ELKE DAG
Hierdie artikel het voorheen in 2019 op Nader In Eenvoud verskyn as God Praat Jou Taal Van Liefde en God Praat Ook Jou Liefdestaal. Jy het seker al die boek, Vyf Tale Van Die Liefde, deur Gary Chapman gelees. Daarin skryf hy dat mense liefde op verskillende maniere ervaar en bewys. Elkeen van ons het […]
