Sukkel jy om jou leesplan sinvol te gebruik? Hier is ‘n paar wenke vir jou stiltetyd om jou te help om jou tyd in die Woord meer betekenisvol te maak. Dit is sowaar al amper weer die einde van die maand. En dít beteken dis ook weer tyd vir ‘n nuwe Bybelleesplan. Hierdie maand gaan […]
leesplan
LEESPLAN OOR DIE GELYKENISSE VAN JESUS
WYSHEDE UIT SPREUKE – AUGUSTUS LEESPLAN.
In Spreuke word daar baie gepraat van Wysheid as ‘n persoon, wat haar wysheid met ons wil deel. Die Bybelleesplan vir Augustus handel oor die Wyshede Uit Spreuke. Verlede Vrydag het ek met jou ‘n klompie verse gedeel wat gegaan het oor wysheid. Ek het dit met opset gedoen, om jou lus te maak vir […]
