As jy al ‘n rukkie by ons is, dan weet jy dat ons van tyd tot tyd die VOLG-metode gebruik om na ‘n paar verse in die Bybel te kyk. Die VOLG-metode is ‘n eenvoudige metode wat jy in jou stiltetyd of in jou Bybelstudietyd kan gebruik om jou te help om meer oor ‘n […]
