Wat is die eerste ding waaraan jy dink wanneer jy die woord ‘belê’ hoor? Ek is seker jy dink aan geld en die verskillende maniere hoe ‘n mens dit kan belê. Maar het jy geweet jy kan in jouself ook belê? Om in jouself te belê is een van die winsgewendste beleggings wat jy kan […]
geestelike lewe
JOU GEESTELIKE DOELWITTE VIR DIE JAAR
Dis weer daardie tyd van die jaar waar mense dink oor hulle doelwitte (goals) vir die jaar. Party skryf ‘n lys doelwitte neer. Ander het sommer net ‘n paar Nuwejaarsvoorneme. Dit maak nie saak wie ons is nie, mense het doelwitte – dié dinge wat hulle graag in hulle lewens wil bereik. Nie almal noem […]
