Daar is twee paaie waartussen elke mens op hierdie aarde kan kies. Die een pad is die pad van God. Dis ‘n pad van gehoorsaamheid aan Hom, Sy wil en Sy weë. Dan is daar ook ‘n ander pad. Dis die pad van die wêreld en is ‘n pad van opstand, ongehoorsaamheid en vernietiging. God […]
geestelike dissiplines
STIL NAGMAAL VIR PAASTYD
TYE WANNEER ONS DIE HERE SOEK
MY STILTETYD MET DIE HERE IN 2025
My stiltetyd met die Here het oor die jare heen verander. Wat eers ‘n vaste roetine was wat ek getrou gevolg het, het later ‘n meer vloeiende, persoonlike ontmoeting met die Here geword. Dis vir my belangrik om ruimte te laat vir groei, leiding van die Heilige Gees en verandering in seisoene van my lewe. […]
