DIE VOLG-METODE: ONDERSOEK DIE TEKS

As jy al ‘n rukkie by ons is, sal jy weet dat ek nogal gereeld skryf oor die VOLG-metode. Dis ‘n eenvoudige metode, wat geskik is vir jou stiltetyd en ook jou Bybelstudietyd. Die letters van VOLG staan vir die vier stappe wat jy in die metode gebruik: V – Vra God Se LeidingO – […]