20 BYBELVERSE VIR LYDENSTYD

Gebruik hierdie Bybelverse vir Lydenstyd om jou te help met die drie geestelike dissiplines van die seisoen: gebed, vas en gee. Die kerkkalender (of liturgiese jaar) is ‘n sikliese, seisoenale kalender wat deur Christene gebruik word om die jaar te orden rondom die lewe, bediening, dood en opstanding van Jesus Christus. Dit help ons om […]

ALLEEN SAAM MET DIE HERE

Ons leef in ‘n tyd waar geraas so algemeen geword het, dat baie van ons al amper verslaaf is daaraan. Ons voel ongemaklik wanneer daar stilte is en is vinnig om ons fone te gryp en na ‘n ‘podcast’ of na musiek op Spotify te luister. Of ons sit sommer net die radio of TV […]