Skip to content
Skip to content
  • Tuisblad
  • Artikels
  • Die Storie
  • Bybelleesplanne
  • Bybel Biblioteek
  • Ondersteun Ons
  • AANLYN-WINKEL
Privaatheid en Koekies: Hierdie webwerf maak gebruik van Koekies. Deur die webwerf te gebruik, gee jy toestemming vir die gebruik daarvan. Privaatheidsbeleid

dankbaarheid

VERANDER JOU LEWE IN 5 MINUTE ‘N DAG

Published on 6th February 20232nd February 2023 by Risa Cronje

Vyf minute. Dit klink nie na ‘n baie lang tyd nie. Veral nie wanneer jy besig is met iets nie. Dan gaan vyf minute sommer in ‘n japtrap verby. Maar het jy geweet dat vyf minute genoeg tyd is om jou lewe te verander? Jy sien, daar is gewoontes, wat jy vir net 5 minute […]

HOE OM TELEURSTELLING TE VERWERK

Published on 28th February 202222nd February 2022 by Risa Cronje

Hier is 7 dinge wat jy kan doen om jou te help om teleurstelling te verwerk. Die hele wêreld is vol mense wat al teleurstelling ervaar het. Om die waarheid te sê, elkeen van ons is al op een of ander manier teleurgestel. Sommige het al jare lank ‘n droom wat nog nooit bewaarheid is […]

OM DANKBAAR TE WEES EN DANKIE TE Sê

Published on 16th November 202014th November 2020 by Risa Cronje

Die Here verwag van ons as Sy kinders om dankbaar te wees vir alles wat ons uit Sy hand ontvang. In hierdie artikel gesels ons oor dankbaarheid en danksegging. Dit is aan die einde van die maand weer ‘Thankgiving’ in Amerika. Hoewel dit nie iets is wat hier by ons gevier word nie, beteken dit […]

AANBIDDING, LOFPRYSING, EN DANKSEGGING

Published on 17th February 202013th March 2020 by Risa Cronje

Ons lees in die Woord, en hoor ook baie in die kerk, dat ons God moet aanbid, Hom moet loof of prys en Hom moet dank. Hoewel hier drie verskillende woorde gebruik word – aanbid, lofprysing, en dank – weet sommige mense nie dat daar regtig ‘n verskil is tussen die drie nie. En, hoewel […]

DANKBAAR – WAARVOOR DANK JY GOD?

Published on 18th November 201916th February 2022 by Risa Cronje

Elkeen van ons het baie dinge waarvoor ons dankbaar kan wees, maar soms het ‘n mens ‘n bietjie aanmoedinging nodig om weer die dinge raak te sien waarvoor jy God kan dank. Ons is vinnig besig om nader te kom na die einde van die jaar, en dit is altyd goed om terug te kyk […]

Posts navigation

More Articles

Older posts

SOEK

Search for:

KATEGORIEë

  • Artikel
  • Beloftes
  • Bybel
  • Bybelleesplanne
  • Gebed
  • Geestelike Dissiplines
  • Geloof
  • Jesus
    • Wie Is Jesus?
  • Kersfees
    • Advent
  • Oordenkings
  • Skryf die Woord
  • Stiltetyd
  • Uncategorised
  • Vas en Gebed
  • Verse Vrydag

SOSIALE MEDIA

Copyright © 2026 Risa Martins Cronje. All rights reserved.