OM TEVREDE TE WEES.

Het jy gehoor van die man wat op ‘n stadium vreeslik jaloers geraak het op sy vriende wat sulke duur en luukste huise besit het? Dit het hom só gepla dat hy nie meer in die nag kon slaap nie. Einde ten laaste besluit hy die enigste oplossing is om sy huis in die mark […]

DIE BEGINSELS VAN BYBELSTUDIE

Weet jy hoeveel tyd spandeer jy per jaar daaraan om televisie te kyk? En om Bybelstudie te doen? Ek is seker jy moet, soos ek, erken dat jy nie ‘n idee het nie. Navorsing het op ‘n stadium getoon dat meeste mense omgeveer vier ure per dag televisie kyk. Dit beteken in ‘n jaar kyk […]

GOD SE KRAG TOT VOLLE WERKING

God se krag kom tot volle werking wanneer ons op ons swakste is. Ons kan niks sonder Hom doen nie, maar is tot alles in staat wanneer Hy ons krag gee Die storie word vertel van ‘n seun wat in ‘n ongeluk sy linkerarm verloor het. Aanvanklik het dit maar moeilik gegaan om so met […]