GRATIS HULPMIDDELE VIR JOU STILTETYD

Om God se Woord te ken is van groot belang vir elke gelowige. Hier is ‘n paar gratis hulpmiddele vir jou stiltetyd om jou te help met jou tyd in die Woord. Die “American Banking Association” het ‘n interessante manier om hulle bankpersoneel te leer hoe om vervalste geld uit te ken. Hulle word voorsien […]

LEESPLAN OOR DIE GELYKENISSE VAN JESUS

As jy al ‘n rukkie deel is van Nader In Eenvoud, dan sal jy weet dat ons elke maand ‘n nuwe leesplan het om tydens ons stiltetyd te gebruik. September is dan ook nie ‘n uitsondering nie – jou gratis Bybelleesplan is hier! SEPTEMBER SE LEESPLAN. In September gaan ons ‘n bietjie tyd in die […]

WYSHEDE UIT SPREUKE – AUGUSTUS LEESPLAN.

In Spreuke word daar baie gepraat van Wysheid as ‘n persoon, wat haar wysheid met ons wil deel. Die Bybelleesplan vir Augustus handel oor die Wyshede Uit Spreuke. Verlede Vrydag het ek met jou ‘n klompie verse gedeel wat gegaan het oor wysheid. Ek het dit met opset gedoen, om jou lus te maak vir […]

BYBELLEESPLANNE VIR JOU STILTETYD

Bybelleesplanne is die ideale hulpmiddel om jou te help in jou stiltetyd. Nou hoef jy nie meer te wonder waar in die Bybel jy moet lees nie! As jy al vir ‘n ruk artikels op hierdie blad lees, sal jy weet dat ek baie gereeld skryf oor die belangrikheid van die Bybel. Om daagliks tyd […]