DANKBAARHEID IN MOEILIKE TYE

Dit is nou maar eenmaal so dat swaarkry deel van die lewe is. ‘n Mens kan jou bes probeer om alles ‘reg’ te doen om probleme te probeer verhinder of te verminder. Maar ongelukkig ‘gebeur’ die lewe eenvoudig en dit kan selfs jou beste probeerslae in die wiele ry. Almal kry een of ander tyd […]

LEWENSSEISOENE: HOE OM IN ELKEEN TE FLOREER

Ons gaan almal deur verskillende lewensseisoene en dis moontlik om in elkeen, selfs die moeilikes, te floreer. Psalm 52:10-11 leer ons hoe. Jy het seker, toe dit vroeër die jaar herfs geword het, gesien hoe die bome se blare verander het. Oral tussen die groen blare kon ‘n mens geel, rooi, bruin en soms selfs […]

19 BYBELVERSE OOR HOOP

Ons leef in ‘n wêreld waar dit baie keer lyk of dinge maar hopeloos is en waar baie mense klaar hoop verloor het. Maar die Woord van God leer ons dat ons, as kinders van God, altyd hoop het. Dit maak nie saak wat in hierdie lewe gebeur nie, ons het hoop want ons dien […]

HOE OM IN DIE EWIGHEID TE BELê

Het jy geweet ‘n mens kan jou finansies gebruik om in die ewigheid te belê? Net soos ‘n mens jou geld hier op aarde in verskillende fondse kan belê, kan jy ook jou geld in verskillende hemelse fondse belê. In 1 Timotheus 6:18-19 lees ons: “Spoor hulle aan om goed te doen, om ryk te […]