GODDELIKE WYSHEID EN ONS PLANNE

Ons het Goddelike wysheid nodig wanneer ons planne maak vir die nuwe jaar, want ons kan God se leiding vertrou. Ons lewens is vol planne – groot drome, klein doelwitte, en alles tussenin. Veral so aan die begin van ‘n nuwe jaar, word ons nog meer daaraan herinner. Tog weet ons dat selfs ‘n mens […]

BYBELVERSE: ADVENT

Gebruik jou gesin ‘n Adventskrans? Gebruik hierdie Bybelverse tydens Advent wanneer julle die verskillende kerse in die krans aansteek. Volgens die Kerkkalender begin Advent op die Sondag naaste aan die 30ste November. Dit dek die vier weke voor Kersfees en is ‘n tyd waartydens gelowiges hulle harte voorberei om Jesus se koms te vier. In […]

DIE HERE SIEN JOU

Die Here sien wanneer jy sleg behandel word en Hy wil iets daaromtrent doen. Leer meer hieroor uit die verhale van Lea en Hagar. Ek is besig met ‘n Bybelleesplan waar ek in 90 dae deur Genesis, Daniël en Romeine moet lees. Die ander dag het ek gelees oor Jakob. Hy het sewe jaar gewerk […]