GOD IS MET JOU: 21 BYBELVERSE

Elkeen van ons het al dae beleef waar ons regtig bewus was daarvan dat ons die Here nodig het in ons lewens. Dit gebeur wanneer ons bang is of onseker is oor die toekoms en wat voor ons lê. Dit gebeur wanneer ons deur moeilike tye gaan of wanneer ons nie weet wat om volgende […]

24 BYBELVERSE OOR TROOS

Almal van ons het al tye beleef waar ons moeg, hartseer, bekommerd of moedeloos gevoel het. Die lewe kan soms so seermaak en ‘n mens verstaan dan nie altyd waarom dit gebeur nie. Ander kere gaan ‘n mens deur ‘n moeilike seisoen en dan voel dit of niemand verstaan of omgee nie. Maar al verstaan […]

STIL NAGMAAL VIR PAASTYD

Word stil by Jesus met hierdie stil Nagmaal en onthou wat Hy vir jou aan die kruis gedoen het. Kom sit vir ‘n oomblik… net jy en Jesus. In ‘n wêreld wat altyd haastig is, kry ons min kans om regtig stil te word, om nie net te onthou wat Jesus vir ons aan die […]

WAARVOOR MOET EK BID?

Al ooit gewonder waarvoor jy moet bid? Die Bybel gee ‘n hele paar dinge wat jy gereeld in jou gebede voor kan bid. As daar nou een mens is wat gereeld vir die kerk geskryf het hulle moet bid, dan was dit Paulus. Dink maar aan die bekende vers in 1 Thessalonisense 5:17, waar hy […]