Skip to content
Skip to content
  • Tuisblad
  • Artikels
  • Die Storie
  • Bybelleesplanne
  • Bybel Biblioteek
  • Ondersteun Ons
  • AANLYN-WINKEL
Privaatheid en Koekies: Hierdie webwerf maak gebruik van Koekies. Deur die webwerf te gebruik, gee jy toestemming vir die gebruik daarvan. Privaatheidsbeleid

Verse Vrydag

BYBELVERSE VIR PAASTYD

Published on 3rd April 202330th March 2023 by Risa Cronje

Dit mag lyk of Paastyd eintlik ‘n hartseer tyd is, omdat ons dink aan Jesus en wat Hy vir ons aan die kruis gedoen het. Maar Paastyd is eintlik ‘n tyd van vreugde en hoop. Dit herinner ons aan die liefde wat God vir ons het. Dit is daardie...

Read More

VROUEDAG: 15 VERSE VIR VROUE

Published on 8th August 20222nd August 2022 by Risa Cronje

Hier is 15 verse vir Vrouedag vir die spesiale vroue in jou lewe. In die Bybelse tyd was vroue nie juis veel werd nie. Hulle was baie keer gesien as besittings en was meeste van die tyd baie afhanklik van die mans in hulle lewens. En tog sien ons...

Read More

OM GOD TE KEN: WAT DIE BYBEL Sê

Published on 27th June 202224th June 2022 by Risa Cronje

Ons het in vorige artikels gesels oor om God te ken. Ons het gesels oor waarom tyd met God belangrik is. Dan het ons ook gesels oor om God te ken as die Goeie Herder. Vandag wil ek ‘n paar Bybelverse met jou deel, waarin daar gepraat word oor...

Read More

20 BYBELVERSE VIR VADERSDAG

Published on 13th June 20227th June 2022 by Risa Cronje

Om ‘n pa te hê is ‘n wonderlike voorreg. En omdat pa’s so spesiaal is, is dit dan ook net reg dat daar ‘n dag is waar ons ons pa’s onthou – Vadersdag! Hierdie jaar val Vadersdag op die 19de Junie. Ek het in die vorige artikel genoem dat...

Read More

HEMELVAART – 18 BYBELVERSE OM TE ONTHOU

Published on 23rd May 202218th May 2022 by Risa Cronje

Later in hierdie week is dit Hemelvaart. Dan onthou ons dat Jesus opgevaar het na die hemel, waar Hy sit aan God se regterhand vanwaar Hy vir ons intree. Daar is sommer ‘n hele komp verse in die Bybel oor Jesus se hemelvaart. Meeste is in die Nuwe Testament,...

Read More

Posts navigation

More Articles

Older posts
Newer posts

SOEK

Search for:

KATEGORIEë

  • Artikel
  • Beloftes
  • Bybel
  • Bybelleesplanne
  • Gebed
  • Geestelike Dissiplines
  • Geloof
  • Jesus
    • Wie Is Jesus?
  • Kersfees
    • Advent
  • Oordenkings
  • Skryf die Woord
  • Stiltetyd
  • Uncategorised
  • Vas en Gebed
  • Verse Vrydag

SOSIALE MEDIA

Copyright © 2026 Risa Martins Cronje. All rights reserved.