Skip to content
Skip to content
  • Tuisblad
  • Artikels
  • Die Storie
  • Bybelleesplanne
  • Bybel Biblioteek
  • Ondersteun Ons
  • AANLYN-WINKEL
Privaatheid en Koekies: Hierdie webwerf maak gebruik van Koekies. Deur die webwerf te gebruik, gee jy toestemming vir die gebruik daarvan. Privaatheidsbeleid

Verse Vrydag

BYBELVERSE OOR GOD DIE VADER

Published on 27th May 20245th June 2024 by Risa Cronje

Daar is sommer baie verskillende vaders, of pa’s, van wie ons in die Bybel lees. Daar is vaders wie se voorbeeld ons kan volg. Sommige het die pad bietjie byster geraak en wie ‘n mens moet liewer nie hulle voorbeeld volg nie. En dan is daar God die Vader....

Read More

BYBELVERSE VIR WANNEER JY TREUR

Published on 16th October 202311th October 2023 by Risa Cronje

Hierdie Bybelverse sal jou daaraan te herinner dat God by jou is en jou gebroke hart weer sal heelmaak, wanneer jy oor iemand treur. Om ‘n geliefde te verloor is nooit maklik nie. Of dit nou iets is wat skielik gebeur, of iets wat jy dalk verwag het, dit...

Read More

GEDULD: WAT DIE BYBEL DAAROOR Sê

Published on 4th September 202330th August 2023 by Risa Cronje

Frank was nou nie juis bekend daarvoor dat hy ‘n man met baie geduld was nie. Hy het ook glad nie daarvan gehou as mense negatief geklink het nie. Op ‘n dag kry hy ‘n oproep van sy vrou. Hy was juis besig om aan ‘n groot projek te...

Read More

BEMOEDIGENDE BYBELVERSE.

Published on 19th June 202314th June 2023 by Risa Cronje

As jy ons weeklikse nuusbrief ontvang, sal jy weet dat ons hierdie week gesels het oor verskillende dinge wat ‘n mens kan doen om mense rondom jou te bemoedig. Dit sluit dinge in soos om vir hulle te bid – en vir hulle te sê jy bid vir hulle...

Read More

BYBELVERSE VIR MOEDERSDAG 2023

Published on 8th May 20235th May 2023 by Risa Cronje

Dit lyk nie vir my of dit maklik is om kinders groot te maak nie! Ek het self nie kinders nie, so ek kan nie uit ondervinding praat nie, maar as ek so na mense met kinders kyk, dan lyk dit vir my na ‘n moeilike taak. As jy...

Read More

Posts navigation

More Articles

Older posts
Newer posts

SOEK

Search for:

KATEGORIEë

  • Artikel
  • Beloftes
  • Bybel
  • Bybelleesplanne
  • Gebed
  • Geestelike Dissiplines
  • Geloof
  • Jesus
    • Wie Is Jesus?
  • Kersfees
    • Advent
  • Oordenkings
  • Skryf die Woord
  • Stiltetyd
  • Uncategorised
  • Vas en Gebed
  • Verse Vrydag

SOSIALE MEDIA

Copyright © 2026 Risa Martins Cronje. All rights reserved.