Skip to content
Skip to content
  • Tuisblad
  • Artikels
  • Die Storie
  • Bybelleesplanne
  • Bybel Biblioteek
  • Ondersteun Ons
  • AANLYN-WINKEL
Privaatheid en Koekies: Hierdie webwerf maak gebruik van Koekies. Deur die webwerf te gebruik, gee jy toestemming vir die gebruik daarvan. Privaatheidsbeleid

Oordenkings

DIE VRUG VAN DIE GEES – ‘N OORDENKING

Published on 28th June 202121st June 2021 by Risa Cronje

Hierdie Vrug Van Die Gees Oordenking sal jou help om te fokus op die karaktertrekke wat vir God belangrik is. Bly in pas met die Heilige Gees sodat die vrug in jou lewe sigbaar kan wees. Het jy al ooit na ‘n vrugteboom gekyk wat vol vrugte is? Elkeen...

Read More

GOD WEET ALLES VAN JOU AF

Published on 29th July 202028th July 2020 by Risa Cronje

God weet alles van jou en my. Dit maak nie saak wat in ons lewens aangaan nie, God weet daarvan. Hy sien ons en staan gereed om hulp te gee wanneer ons daarvoor vra. Ons het ‘n program op twee van ons rekenaars met die naam Team Viewer. Hierdie...

Read More

IN DIE BEGIN WAS DIE WOORD DAAR…

Published on 15th July 202013th July 2020 by Risa Cronje

In die begin was die Woord, Jesus, reeds daar. Lees saam met my wat ons alles uit Johannes 1 kan leer oor ons Verlosser. Die eerste 18 verse van die eerste hoofstuk van Johannes vertel vir ons die wonderlikste waarhede oor Jesus. “In die begin was die Woord daar,...

Read More

GEES OF VLEES – WIE WEN DIE GEVEG?

Published on 1st July 202030th June 2020 by Risa Cronje

Daar is ‘n geveg wat heeltyd heers in elke gelowige. Dit is die geveg tussen die gees en die vlees. En dit is jou keuse wie daardie geveg wen! In die donker soek ek na my foon. Dit is amper tyd om op te staan, maar ek sou veel...

Read More

GEHOORSAAMHEID EN GELOOF

Published on 24th June 202019th June 2020 by Risa Cronje

Gehoorsaamheid en geloof is twee belangrike dinge wat deel van elke gelowige se lewe moet wees. Daar is altyd ‘n baie goeie rede vir God se opdragte, en ons moet Hom genoeg vertrou dat ons kies om gehoorsaam te wees. In Numeri 20 lees ons dat die Israeliete in...

Read More

Posts navigation

More Articles

Older posts
Newer posts

SOEK

Search for:

KATEGORIEĆ«

  • Artikel
  • Beloftes
  • Bybel
  • Bybelleesplanne
  • Gebed
  • Geestelike Dissiplines
  • Geloof
  • Jesus
    • Wie Is Jesus?
  • Kersfees
    • Advent
  • Oordenkings
  • Skryf die Woord
  • Stiltetyd
  • Uncategorised
  • Vas en Gebed
  • Verse Vrydag

SOSIALE MEDIA

Copyright © 2026 Risa Martins Cronje. All rights reserved.