In Mattheus 19:16-30 lees ons van Jesus en die ryk jong man. Kom ons lees wat daar staan, voor ons ‘n bietjie daaroor gesels. MATTHEUS 19:16-30. En kyk, iemand het na Jesus gekom en gevra: “Meester, watter goeie ding moet ek doen sodat ek die ewige lewe kan verkry?”...
Bybel
WAAROM JOU BYBEL LEES? DRIE REDES….
As jy ‘n kind van God is, dan het jy verseker al meer as een keer gehoor dat jy jou Bybel op ‘n gereelde basis, verkieslik elke dag, moet lees. Maar waarom is dit nou regtig belangrik? Hier is drie redes waarom dit ‘n goeie idee is om elke...
WAAROM IS DIE WOORD VAN GOD BELANGRIK?
As jy een van ons meer senior lesers is, dan onthou jy dalk nog die film, “It’s a Mad Mad world.” Dit het gegaan oor ‘n versteekte skat, wat met die letter “W” gemerk was, waarna almal naarstiglik op soek was. Op die ou end was dit vier palmbome...
EFESIëRS – RIGLYNE VIR ‘N HEILIGE LEWE
Paulus het sommer baie te sê gehad oor hoe ‘n kind van God veronderstel is om sy of haar lewe te leef. In meeste van sy briewe gee hy vir die gelowiges riglyne daaroor. Dit is dan ook nie anders in Efesiërs, die brief wat hy aan die gelowiges...
IDEES VIR JOU TYD IN DIE BYBEL
In verlede week se artikel het ons gesels oor 5 minute gewoontes wat jy kan aanleer, wat jou lewe gaan verander. Die eerste gewoonte waarna ons gekyk het, is om tyd in die Bybel te spandeer. Vir baie mense is dit ‘n moeilike gewoonte om aan te leer, want...





