Dit is nou maar eenmaal so dat swaarkry deel van die lewe is. ‘n Mens kan jou bes probeer om alles ‘reg’ te doen om probleme te probeer verhinder of te verminder. Maar ongelukkig ‘gebeur’ die lewe eenvoudig en dit kan selfs jou beste probeerslae in die wiele ry....
Artikel
ORDE IN JOU GEESTELIKE LEWE
Het jy meer orde in jou geestelike lewe nodig? Gebruik hierdie stappe om jou daarmee te help. Dit is oor ‘n paar weke alweer Septembermaand, wat beteken dis die begin van lente. Baie vrouens het die gewoonte om in die lente ‘n groot huisskoonmaaksessie te hê, wat almal sommer...
LEWENSSEISOENE: HOE OM IN ELKEEN TE FLOREER
Ons gaan almal deur verskillende lewensseisoene en dis moontlik om in elkeen, selfs die moeilikes, te floreer. Psalm 52:10-11 leer ons hoe. Jy het seker, toe dit vroeër die jaar herfs geword het, gesien hoe die bome se blare verander het. Oral tussen die groen blare kon ‘n mens...
KRY DIE MEESTE UIT ‘N KERKDIENS: 7 MANIERE
Hier is 7 maniere wat jy kan gebruik om die meeste uit elke kerkdiens wat jy bywoon, te kry. Het jy al iemand hoor sê dat hy nie veel uit ‘n kerkdiens gekry het nie? Baie mense kan nie ná ‘n kerkdiens vir jou sê waaroor die dominee gepreek...
FOKUS OP HIERDIE DINGE VIR ‘N POSITIEWE LEWE
Het jy geweet ‘n ervare diere-afrigter neem altyd ‘n stoeltjie saam wanneer hy saam met ‘n leeu in ‘n hok stap? Hoekom ‘n stoel? Want dit gee hom beter beheer oor die leeu as enigiets anders wat hy kan gebruik – behalwe natuurlik ‘n geweer wat gelaai is met...




