JESUS EN DIE RYK JONG MAN

In Mattheus 19:16-30 lees ons van Jesus en die ryk jong man. Kom ons lees wat daar staan, voor ons ‘n bietjie daaroor gesels. MATTHEUS 19:16-30. En kyk, iemand het na Jesus gekom en gevra: “Meester, watter goeie ding moet ek doen sodat ek die ewige lewe kan verkry?” Hy het hom geantwoord: “Hoekom vra […]