Kerfees is ‘n tyd waartydens dié van ons wat gelowiges is, die geboorte van Jesus vier. Ons doen dit omdat Sy geboorte ‘n belangrike deel van die Verlossingsboodskap is. Die beste manier om hierdie boodskap te verstaan en in jou geloof te groei, is om die Bybel te lees....
BYBELVERSE: ADVENT
Gebruik jou gesin ‘n Adventskrans? Gebruik hierdie Bybelverse tydens Advent wanneer julle die verskillende kerse in die krans aansteek. Volgens die Kerkkalender begin Advent op die Sondag naaste aan die 30ste November. Dit dek die vier weke voor Kersfees en is ‘n tyd waartydens gelowiges hulle harte voorberei om...
DIE HERE SIEN JOU
Die Here sien wanneer jy sleg behandel word en Hy wil iets daaromtrent doen. Leer meer hieroor uit die verhale van Lea en Hagar. Ek is besig met ‘n Bybelleesplan waar ek in 90 dae deur Genesis, Daniël en Romeine moet lees. Die ander dag het ek gelees oor...
FOKUS IN GEBED: DANKBAARHEID
In 1 Tessalonisense 5:18 lees ons: “Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.” Joyce Meyer vertel dikwels hoe die Here op ‘n stadium vir haar gesê het om vir ‘n ruk lank nie vir enigiets te vra wanneer sy bid...
DIE KRAG VAN DANKSEGGING OM JOU LEWE TE VERANDER
Wanneer jy die woord ‘danksegging’ hoor, waaraan dink jy? Meeste van ons dink dit beteken dis om dankie te sê, maar dis eintlik soveel meer as net dít. Danksegging is ‘n gesindheid in die hart van die mens, wat jou lewe nogal drasties kan verander. Dit versterk byvoorbeeld jou...





