HOE OM IN GELOOF TE LEEF

God wil hê dat Sy kinders in geloof moet leef, want dit is geloof wat Hom behaag. Maar hoe doen ons dit? Hierdie artikel sal jou die antwoord gee. Wat is geloof? Waar kry ons dit en hoe stel ‘n mens dit vry? Hierdie is belangrike vrae. Die Bybel sê vir ons die regverdige – […]

BOU ANDER OP MET WOORDE: 4 MANIERE

Bou ander op met jou woorde deur hulle aan te moedig, te prys vir goeie werk, hulle op te bou, en die regte woord op die regte tyd te spreek. Andor Foldes het as ou man steeds onthou wat se verskil die lof van iemand anders in sy loopbaan gemaak het. Sy vroegste herinnering was […]