LESSE UIT PSALM 1

Die eerste drie verse van Psalm 1 was nog altyd een van my gunsteling psalms. Dit gaan goed met die mens wat nie die raad van goddeloses volg nie, nie met sondaars omgaan en met ligsinniges saamspan nie,maar wat in die woord van die Here sy vreugde vind, dit dag en nag oordink.Hy is soos […]

EIENSKAPPE VAN ‘N DISSIPEL

Die Bybel leer vir ons spesifieke eienskappe van iemand wat ‘n dissipel van Jesus is. Is hierdie eienskappe deel van jou lewe? In Mattheus 28:18-20 lees ons ‘n baie belangrike opdrag van Jesus. Hierdie opdrag is gegee net voor Hy opgevaar het na die hemel, so dit is een van die laaste dinge wat Hy […]

HOE OM VRUG TE DRA IN CHRISTUS

Om vrug te dra in nie opsioneel vir God se kinders nie. Maar hoe doen ons dit? Jesus gee Self vir ons die antwoord en leer ons hoe in Johannes 15. ‘n Tuinier was besig om bossies uit te trek, wat tussen sy aarbeiplante opgekom het. Hy het dit al hoevele kere gedoen, maar dié […]