18 BYBELVERSE OOR DIE HART

Daar is sommer heelwat Bybelverse oor die hart in die Woord opgeteken. Om die waarheid te sê, ek het iewers gelees die hart word amper 1000 keer in die Bybel genoem! Hoekom praat God so baie oor die hart in die Bybel? Want die kondisie van jou hart is baie belangrik in jou verhouding met […]

GEDAGTES OOR ‘N MENS SE HART

‘n Mens se hart is jou grootste probleem Maar God gee jou ‘n nuwe hart wanneer jy Jesus in geloof as Verlosser aanneem. Telkens in die Ou Testament, lees ons dat die Israeliete van God af weggedwaal het. Hulle het stadig maar seker al hoe meer begin om ander gode aan te hang en te […]

23 BELANGRIKE VERSE OOR DIE HART

Die Here het die afgelope paar dae elke nou en dan verse oor die hart op my pad gebring. Sommige van die verse praat oor die toestand van die hart. Ander weer oor geloof in die hart. Daar is verse wat sê jy moet jou hart bewaar, dat vrede in jou hart moet heers en […]