MOEDERSDAG 2024 – IDEES OM MA TE BEDERF

Dit is sowaar alweer tyd vir Moedersdag 2024! Volgens Wikipedia is Moedersdag ‘n dag waarop ma’s, moederskap, die band tussen ‘n ma en haar kinders en ook die invloed wat ma’s op die gemeenskap het, gevier word. As jy nog kopkrap oor wat jy kan doen om Moedersdag vir jou ma spesiaal te maak, dan […]

BYBELVERSE VIR MOEDERSDAG 2023

Dit lyk nie vir my of dit maklik is om kinders groot te maak nie! Ek het self nie kinders nie, so ek kan nie uit ondervinding praat nie, maar as ek so na mense met kinders kyk, dan lyk dit vir my na ‘n moeilike taak. As jy besig is om kinders groot te […]

16 BYBELVERSE VIR MOEDERSDAG

Hierdie jaar val Moedersdag op die 9de Mei, wat beteken dit is net om die draai. Ek deel vandag graag met jou 16 Bybelverse vir Moedersdag. Lees dit en laat die Woord jou opnuut bewus maak van die voorreg wat elkeen van ons het om iemand ons ‘ma’ of ‘moeder’ te kan noem. VERSE VIR […]

16 VERSE VIR MOEDERSDAG

Is jy op soek na ‘n vers wat jy Sondag in ‘n spesiale boodskap vir jou ma kan stuur of skryf? Hier is 16 verse vir Moedersdag waaruit jy kan kies! Dit is Sondag sowaar alweer Moedersdag! Vir baie is dit ‘n spesiale geleentheid, waar hulle moeite doen om ma, skoonma, ouma, en dalk nog […]