13 VERSE OOR DIE KONINKRYK VAN GOD

DIE KONINKRYK VAN GOD – JESUS. Lukas 1:31-33: “Jy sal swanger word en ‘n seun in die wêreld bring, en jy moet Hom die naam Jesus gee. Hy sal groot wees en die Seun van die Allerhoogste genoem word. Die Here God sal Hom die troon van sy voorvader Dawid gee, en Hy sal as […]

GLO IN GOD

Jesus gee in Johannes 14:1 vir ons ‘n teenmiddel om te gebruik teen alle dinge wat ons bang maak en ons ontstel – glo in God. Verlede Woensdag was As-Woensdag. As jy aan ‘n denominasie behoort wat Lent hou (observe), dan weet jy dat dit die begin van die Lent-periode was. As jou denominasie egter […]

DIE WEDLOOP VAN DIE LEWE.

Jou lewenswedloop is deur God vir jou uitgelê. Hou jou oë op Jesus, die Begin en Voleinder van die geloof, en jy sal die wedloop suksesvol voltooi. Iemand vertel nou die dag van die eerste 5km wedloop waaraan sy deelgeneem het. Soos dit maar met sulke dinge gaan, was daar natuurlik ‘n hele klomp mense […]

KRAG VIR JOU DAG

Krag uit die Woord vir dié dae wanneer jy weet dat koffie, Red Bull en Berocca nie die ding gaan doen nie, maar die krag en hulp van die Here. Het jy al ooit in die oggend wakker geword en net geweet, jy het absoluut geen krag vir die dag wat voorlê nie? Dit maak […]