JOU VERLEDE: HOE OM DIT TE HANTEER

Elkeen van ons het al deur dinge gegaan wat ons seergemaak het. En ons het ook al dinge gedoen wat ander seergemaak het. Dit wat ander aan jou gedoen het, kan jou gevange hou wanneer jy toelaat dat dit by jou bly spook. Baie keer is die enigste oplossing baie tyd met God sodat Hy […]

16 VRAE VIR GEESTELIKE GROEI

Voel dit asof daar nie geestelike groei in jou lewe is nie? Gebruik hierdie 16 vrae om jou geestelike lewe elke nou en dan te evalueer. Ek hou nie van tuinmaak nie, maar dis lekker om in die lente in die tuin te stap en te sien hoe al die plante weer lewe kry. Veral […]

13 VERSE OOR DIE KONINKRYK VAN GOD

DIE KONINKRYK VAN GOD – JESUS. Lukas 1:31-33: “Jy sal swanger word en ‘n seun in die wêreld bring, en jy moet Hom die naam Jesus gee. Hy sal groot wees en die Seun van die Allerhoogste genoem word. Die Here God sal Hom die troon van sy voorvader Dawid gee, en Hy sal as […]

VYF VERSE OOR GEHOORSAAMHEID

God gee vir ons instruksies en voorskrifte in Sy Woord om ons te beskerm. Hier is vyf verse oor gehoorsaamheid aan God se Woord. Het jy al agtergekom dat mense nie baie van reëls hou nie? Jy hoef net ‘n motor te bestuur om te sien hoe baie mense reëls verontagsaam. Maar reëls is nodig […]