12 DINGE WAT DIE BYBEL DOEN

As jy sukkel om elke dag jou Bybel te lees, dan vertrou ek dat hierdie artikel oor twaalf dinge wat die Bybel doen in die lewe van ‘n gelowige, jou gaan inspireer om elke dag tyd te maak om dit te lees. DIE WAARDE VAN DIE WOORD. Ek lees nou die dag dat baie gelowiges […]

LAAT MY SKAPE WEI

Na Jesus se opstanding verskyn Hy verskeie kere aan Sy dissipels. Ons lees van een so ‘n keer in Johannes 21. Petrus en van die ander dissipels het gaan visvang, maar die hele nag niks gevang nie. Die volgende oggend staan Jesus op die strand en vra vir hulle, “Het julle iets gevang om te […]