In Markus 5 lees ons van die geloof van Jaïrus en die vrou wat aan bloedvloeiing gely het. Ons kan so baie oor geloof uit hierdie gedeelte leer. Maar daar is iets anders wat vir my uitstaan wanneer ek die gedeelte lees – hoe geduldig Jesus was. Gaan lees Markus 5:21-34 en jy sal dit […]