As jy graag doelwitte vir die nuwe jaar stel, sal jy weet dis belangrik om eers terug te kyk op jou jaar wat verby is, voor jy begin beplan vir die nuwe jaar. Dis ‘n goeie tyd om na te dink oor die jaar, dalk te lag en dalk selfs ‘n bietjie te huil. En […]