DIE GEWOONTE VAN DANKBAARHEID

Ek het ‘n paar weke gelede ‘n artikel geskryf oor vyf gewoontes wat jy kan aanleer, wat jou lewe kan verander. Een van dié gewoontes is die gewoonte van dankbaarheid. Om in die gewoonte te wees om dankbaar te wees, het verrykende gevolge. Dit bevorder byvoorbeeld jou geestesgesondheid en gee jou immuunsisteem ‘n hupstoot. Dit […]

PSALM 100: ‘N BYBELSTUDIE

Hierdie maand gesels ons oor dankbaarheid. Daar is soveel dinge waarvoor ons elke dag dankbaar kan wees. Dink maar net aan wie God in jou lewe is. Ons kan, en moet, dankbaar wees vir Hom en vir wie Hy is. Dink ook aan alles wat jy uit Sy hand ontvang. Ook daarvoor moet ons dankbaar […]

DIE BELANGRIKHEID VAN DANKBAARHEID

Die Bybel is vol verse wat met ons praat oor dankbaarheid; verse waar ons lees dat ons dankbaar moet wees en vir God dankie moet sê. Verse soos hierdie: Kolossense 3:15: Verder, laat die vrede van Christus in julle harte regeer. As lede van een liggaam, is julle juis daartoe geroep. En wees dankbaar. Kolossense […]