MY STILTETYD MET DIE HERE IN 2025

My stiltetyd met die Here het oor die jare heen verander. Wat eers ‘n vaste roetine was wat ek getrou gevolg het, het later ‘n meer vloeiende, persoonlike ontmoeting met die Here geword. Dis vir my belangrik om ruimte te laat vir groei, leiding van die Heilige Gees en verandering in seisoene van my lewe. […]

‘N PLAN VIR JOU STILTETYD

Maak ‘n plan vir jou stiltetyd en kom so in die gewoonte om elke dag tyd met God te spandeer. Meeste mense stel vir hulleself doelwitte aan die begin van elke nuwe jaar. ‘Tyd met God’ is dan ook ‘n doelwit wat op meeste gelowiges se lysie gesit word. Dalk het jy ook jaar na […]

LEESPLANNE VIR DIE BYBEL.

Daar is ‘n hele paar dinge wat mense pootjie wanneer dit kom by die lees van hulle Bybels. Een daarvan is dat baie nie weet waar om te begin lees nie. Die Bybel is ‘n dik boek, wat uit 66 verskillende boeke en briewe bestaan. Dit kan dus nogal oorweldigend raak wanneer jy nog nie […]