ADVENT: BYBELVERSE OOR LIEFDE

God het die wêreld so liefgehad dat Hy Sy Seun gestuur het. Laat hierdie Bybelverse oor liefde jou herinner aan God se groot liefde vir jou. Op die kerkkalender word die weke voor Kersfees Advent genoem. Dis ‘n tyd waarin gelowiges hulle harte voorberei om die koms van ons Verlosser te vier. In sommige kerke […]

ADVENT: BYBELVERSE OOR VREUGDE

Vreugde is ‘n vrug van die Gees en juis daarom kan kinders van God vreugde hê selfs in moeilike omstandighede. Hierdie Bybelverse oor vreugde sal jou herinner aan al die redes waarom jy vreugde kan hê. Ons is besig met ‘n reeks vir Advent. Advent is ‘n tyd van voorbereiding om die eerste koms van […]

ADVENT: BYBELVERSE OOR HOOP

In hierdie artikel vir Advent kyk ons na ‘n klompie Bybelverse oor hoop, om ons daaraan te herinner dat ons hoop het in Jesus. Die weke voor Kersfees is op die kerkkalender die tyd van Advent. Die woord ‘advent’ beteken ‘koms’ in Latyn. Gelowiges gebruik die vier Sondae van Advent om hulle harte voor te […]

ADVENT – ‘N TYD VAN VOORBEREIDING

Advent is ‘n tyd waartydens ons ons harte voorberei vir die viering van die koms van ons Here Jesus. Gebruik die skrifgedeeltes om jou daarmee te help. ‘n Paar jaar gelede het ek besluit om ‘n Adventskrans te maak, en het bietjie navorsing gedoen oor hoe dit gedoen moet word. Hoewel dit nie iets is […]