Skip to content
Skip to content
  • Tuisblad
  • Artikels
  • Die Storie
  • Bybelleesplanne
  • Bybel Biblioteek
  • Ondersteun Ons
  • AANLYN-WINKEL
Privaatheid en Koekies: Hierdie webwerf maak gebruik van Koekies. Deur die webwerf te gebruik, gee jy toestemming vir die gebruik daarvan. Privaatheidsbeleid

Wie Is Jesus?

JESUS IS DIE GOEIE HERDER

Published on 8th March 20211st March 2021 by Risa Cronje

My oom boer met skape. Hulle weiding is nie ver van die plaashuis af nie, dus het hulle nie ‘n herder nodig om na hulle te kyk nie. Maar elke dag, net voor sononder, gaan my oom veld toe om hulle te gaan haal en hulle kraal toe te...

Read More

JESUS IS DIE DEUR WAARDEUR JY MOET INGAAN

Published on 1st March 20211st March 2021 by Risa Cronje

“Ek is die deur; as iemand deur My ingaan, sal hy gered word en hy sal ingaan en uitgaan en weiding vind” (Johannes 10:9). Ons is besig om te kyk na die ‘Ek is…’-uitsprake van Jesus in die Evangelie volgens Johannes. Ons het gesels oor Jesus as die Brood...

Read More

JESUS, DIE LIG VIR DIE WêRELD

Published on 22nd February 202115th February 2021 by Risa Cronje

“Toe het Jesus weer met hulle gepraat en gesê: ‘Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal beslis nie in die duisternis leef nie, maar sal die lig van die lewe hê.'” Was jy al ooit op ‘n plek waar dit só donker is, dat jy...

Read More

JESUS IS DIE BROOD VAN DIE LEWE

Published on 15th February 20219th February 2021 by Risa Cronje

“Jesus het vir hulle gesê: ‘Ek is die brood van die lewe. Wie na My toe kom, sal nooit honger word nie, en wie in My glo, sal nooit weer dors word nie” (Johannes 6:35). Ek is seker jy het, soos ek, sekere boeke in die Bybel wat jy...

Read More

Posts navigation

More Articles

Newer posts

SOEK

Search for:

KATEGORIEë

  • Artikel
  • Beloftes
  • Bybel
  • Bybelleesplanne
  • Gebed
  • Geestelike Dissiplines
  • Geloof
  • Jesus
    • Wie Is Jesus?
  • Kersfees
    • Advent
  • Oordenkings
  • Skryf die Woord
  • Stiltetyd
  • Uncategorised
  • Vas en Gebed
  • Verse Vrydag

SOSIALE MEDIA

Copyright © 2026 Risa Martins Cronje. All rights reserved.