Skip to content
Skip to content
  • Tuisblad
  • Artikels
  • Die Storie
  • Bybelleesplanne
  • Bybel Biblioteek
  • Ondersteun Ons
  • AANLYN-WINKEL
Privaatheid en Koekies: Hierdie webwerf maak gebruik van Koekies. Deur die webwerf te gebruik, gee jy toestemming vir die gebruik daarvan. Privaatheidsbeleid

DANKBAARHEID IN MOEILIKE TYE

Published on 4th November 202431st October 2024 by Risa Cronje Category: Artikel

Dit is nou maar eenmaal so dat swaarkry deel van die lewe is. ‘n Mens kan jou bes probeer om alles ‘reg’ te doen om probleme te probeer verhinder of te verminder. Maar ongelukkig ‘gebeur’ die lewe eenvoudig en dit kan selfs jou beste probeerslae in die wiele ry....

Read More

DIE EENVOUD VAN GEBED – HOE OM MET GOD TE GESELS

Published on 28th October 202423rd October 2024 by Risa Cronje Category: Gebed

As jy vir ‘n gelowige vra waarmee hy of sy sukkel, gaan baie antwoord dat gebed vir hulle ‘n probleem is. En dis nie net nuwe Christene wat daarmee sukkel nie! Selfs mense wat al jare lank ‘n pad met die Here stap, sien gebed soms as iets waarmee...

Read More

VIER MANIERE OM DIE BYBEL TE LEES

Published on 21st October 202416th October 2024 by Risa Cronje Category: Bybelleesplanne

Hier is vier maniere wat jy kan probleer om te begin om Bybel te lees as jy nie weet waar om te begin nie en oorweldig voel. Volgens ‘n 2022-verslag van die Amerikaanse Bybelgenootskap, lees 25% Amerikaners nie hulle Bybels nie omdat hulle ‘nie weet waar om te begin...

Read More

WAAROM DIE BYBEL NEERSKRYF?

Published on 14th October 20249th October 2024 by Risa Cronje Category: Skryf die Woord

As jy al ‘n rukkie by ons is, dan het jy seker al gelees ek skryf dis ‘n goeie idee om die Bybel nie net te lees of studeer nie, maar om dit ook te skryf. Jy kan dit op verskeie maniere doen. Jy kan net die vers of...

Read More

BOU OP DIE ROTS: 4 SLEUTELS

Published on 30th September 202426th September 2024 by Risa Cronje Category: Stiltetyd

In Mattheus 7:24-29 lees ons waar Jesus die Bergrede afsluit met die lering dat ‘n verstandige man op die rots bou terwyl ‘n onverstandige man dit nie doen nie. Die een wat op die rots bou se huis bly staan wanneer die storms dit tref. Die een wat niĆ©...

Read More

Posts navigation

More Articles

Older posts
Newer posts

SOEK

Search for:

KATEGORIEĆ«

  • Artikel
  • Beloftes
  • Bybel
  • Bybelleesplanne
  • Gebed
  • Geestelike Dissiplines
  • Geloof
  • Jesus
    • Wie Is Jesus?
  • Kersfees
    • Advent
  • Oordenkings
  • Skryf die Woord
  • Stiltetyd
  • Uncategorised
  • Vas en Gebed
  • Verse Vrydag

SOSIALE MEDIA

Copyright © 2026 Risa Martins Cronje. All rights reserved.