STREEF NA – WAT DIE BYBEL Sê

Het jy geweet dat God in Sy Woord vir ons sê waarna ons moet streef? Mense streef na baie dinge. Sommige is besig met ‘n gedurige strewe na geld, roem of mag. Ander strewe weer daarna om die sterkste of mooiste te wees. Maar wat sê die Bybel? Waarna is ons veronderstel om te streef? […]

HARDLOOP MET VOLHARDING SAAM MET JESUS

Elke mens is besig met die wedloop van die lewe. Jesus is by God se kinders om ons te help om die wedloop met volharding te hardloop. Hebreërs 12:1: “Terwyl ons dan so ‘n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, laat ons elke las van ons afgooi, ook die sonde wat ons so maklik verstrik, […]