In hierdie artikel kyk ons na die vyf liefdestale en hoe jy dit in jou verhoudings kan gebruik om vir jou geliefdes te wys jy is lief vir hulle. Februarie word deur baie mense gesien as die maand van liefde. Die 14de Februarie is Valentynsdag – ‘n dag waarop mense moeite doen om vir ‘n […]
verhoudings
VERHOUDINGS – HOE OM DAARAAN TE WERK
JOU ROEPING – WAT DIT ALLES BEHELS
Jou roeping is veel meer as net die werk wat jy elke dag doen. Daar is soveel verskillende aspekte by betrokke, dat dit letterlik jou hele lewe behels. Baie mense begin Januarie met ‘n een-en-twintig dae vas. Gedurende hierdie jaar se vas het ek ‘n e-boek met die naam, Find Your Calling deur Nicole Kauffman […]
